info@koperkop.co.za

Koperkop Hugenoot Stoet

Boeredag 2023 gehou deur Koperkop.

 

Die dag het gefokus op die toekoms van vleisproduksie.  

 

Sprekers: 

  • Dr Helena Theron van SA Stamboek - Dubbelbespiering
  • Dr Dario Cremona van Pietersburg Dierekliniek - Embrio spoelings, KI en praktiese demonstrasies
  • Jurgen Hendriks van LNR - bou vorm
  • Leon-Fritz Riekert van Voermol - die toekoms van vleisproduksie
  • Willie du Preez van HVR Boerdery - kuilvoer in die voerkraal

 

Uitstallers:

  • Pannar
  • Vitam International
  • NTK

 

 

 

https://www.facebook.com/media/set/?vanity=KoperkopStoet&set=a.718286980340237