info@koperkop.co.za

Koperkop Hugenoot Stoet

Koperkop hugenoot stoet

 

Ons Doelwit is om diere te teel vir stoet en kommersiële mark

 

Ons kudde word streng geselekteer vir verskeie eienskappe:

 

  • vrugbaarheid en melkproduksie is die belangrikste en
  • maklike kalwing

Elite-Platinumkoei 2023

 

Koperkop ontvang in 2019, 2022 en 2023 Elite-Platinumkoei.  Die koei word geselekteer uit die logix vleis databasis op uitsonderlike produksie, reproduksie en genetiese merietestandaarde en slegs een per ras word jaarliks toegeken.

Veeplaas Oktober 2020

 

Veeplaas Oktober 2020 fokus op die hugenoot ras en Koperkop se bul verskyn op die voorblad.

Farmer's weekly 21 july 2023

 

Farmer's weekly article:  the functional and efficient hugenoot, a truly south african cattle breed.

hugenoot ras

 

A breed for a lifetime of success

 

Die ras se sterk eienskappe sluit in:

 

  • Hoë uitslag persentasie, baie vleis met min bene en vet
  • Sag en smaaklike vleis
  • goeie voeromset.  ekonomies winsgewend
  • swaar speenkalwers.  uiters geskik vir kruisteling
  • temperament:  maklik hanteerbaar
  • aanpasbaar en gehard om onder uiteenlopende omgewingstoestande uitstekend te presteer
  • medium tot groot raam vleisbees